<

Anna Links

Anna Links was born in 1975 in Vredendal. She tells of her difficult upbringing and of working to help provide for the family.

Anna Links was born in 1975 in Vredendal and attended Kleinrivier Laerskool. She says she had a difficult upbringing and had to work so her parents could have money for the family. She knows no stories.

I’m Anna Johanna Links. I’m 31, 41 years old. I was born in 1975. I was born in Vredendal. In 1975. I went to school at Kleinrivier Primary. And those days we suffered a lot. We had to work barefoot, we had to work so that our parents could get money. For us. Barefoot in the frost, and sometimes in the cold and in the rain as well we had to go to school. That is what I can say.

 

Do you know about Dirk Ligter?

No.

And Jan Thomas?

I’ve heard of Jan Thomas, but I don’t have knowledge.

Okay. You don’t know about him?

No.

Can you remember any stories about Jackal and Wolf?

No, Sir.

Or, say, ghost stories that they told you?

No.

Okay. We can just,… just give us your name and surname.

(inaudible 01:54) Swarts.

Where you were born?

I was born on Windheuwel.

Are you a native of Calvinia?

I’m a native of Calvinia. As I worked, so I came to Calvinia.

Yes.

So I came here.

Okay. Did you hear stories about Jan Thomas?

No, I didn’t.

And Dirk Ligter?

Nothing.

And ghost stories?

Nothing.

Can you dance the riel*?

No, I can’t dance the riel.

Anna Links is in 1975 op Vredendal gebore. Sy vertel van haar moeilike kinderjare en dat sy moes werk om die familie te help onderhou.

Anna Links is in 1975 op Vredendal gebore en het by Kleinrivier Laer skoolgegaan. Sy sê hulle het destyds baie swaar gekry en sy moes werk sodat haar ouers kon geld kry om vir die gesin te sorg. Sy ken geen stories nie.

 

Ek is Anna Johanna Links. Ek gee toestemming. Ek is nege-en-dert-, een-en-dertig, een-en-veertig jaar oud. Ek is 1975 gebore. Ek gee die toestemming vir my kinders om namens haar ma te kyk.

Vertel waar Antie gebore is.

Ek is op Vredendal gebore. Op 1975.

Vertel hoe Antie hier gekom het tot waar Antie vandag is, skoolgegaan het, gewerk het …

Ek het op Kleinrivier Laer skoolgegaan. En daai tyd het ons baie swaar gekry. Ons het moet kaalvoet werk, ons het moet werk lat ons ouers kon geld kry. Vir ons. Kaalvoet in die ryp, en, soms, in die koue ook en in die reën moes ons ook skoolgegaan het. Dis wat ek kan sê.

Ken Antie vir Dirk Ligter? Gehoor van …

Nee.

En van Jan Thomas?

Ek het gehoor van Jan Thomas, maar ek het mos nie kennis nie.

Antie weet nie van hom af nie?

Nee.

Kan Antie miskien van Jakkals en Wolf-stories onthou?

Nee, Meneer.

Of van, sê maar van spookstories wat hulle vir Antie vertel het?

Nee.

Oukei. Ons kom sommer na die, as u net die naam … gee net vir ons u naam en van.

(onhoorbaar 01:54) Swarts.

Sê waar u gebore is.

Ek is gebore op Windheuwel.

Is Antie ’n boorling van Calvinia?

Ek is ’n boorling van Calvinia. Soos ek maar gewerk het, so het ek Calvinia toe gekom.

Ja.

Dat ek hier uitgekom het.

Oukei. Het Antie stories gehoor van Jan Thomas?

Nee, ek het nie.

En Dirk Ligter?

Niks nie.

En spookstories?

Niks.

Kan Antie rieldans?

Nee, ek kan nie rieldans nie.