<

Anne Banies

Anne Banies says that as children they were warned about the waternooientjies (water maidens) but never believed these cautionary tales.

Anne Banies does not remember much from her youth, but says they were warned of the waternooientjie (watermaiden). As children they never believed these cautionary tales.

 

Your name, surname, age..

My name is Êrie (?? Inaudible 00:20)… Danie (??)

(inaudible – wind noise 00:21 – 00:38)

How was your childhood?

Childhood? I don’t know about. I’ve forgotten my childhood.

Was it hard?

It was very hard. (inaudible 01:02) those days, the old days… with Ma and Pa, only: “Go and fetch water.”

Did you go to school?

No, I only went to school up to Sub A, then I left.

Can you remember any stories about the river? What did people say, what lived in the river? Do you know any stories like that?

Stories about the river and what lives there?

Yes.

I was told water maidens lived there. But we didn’t believe it. Sundays we went swimming.

What did they say, what did they do?

Take me into the mountain (?? Inaudible 01:42)

Tell us how you used to hunt or ghost stories… Do you perhaps know any ghost stories?

No, I don’t know ghost stories.

Anne Banies sê hulle is as kinders teen die waternooientjies gewaarsku maar het nooit hierdie bangmaakstories geglo nie.

Anne Banies onthou nie veel uit haar jeug nie, maar sê hulle is teen die waternooientjie gewaarsku. As kinders het hulle nooit hierdie bangmaakstories geglo nie.

 

Antie se naam, van, ouderdom..

My naam is Êrie (?? onhoorbaar 00:20) … Danie.  (??)

(onhoorbaar – wind 00:21 – 00:38)

Hoe was Antie se kinderdae?

Kinderdae weet ek nou nie. Ek het mos al vergeet van die kinderdae af.

Swaar gekry?

Ons het swaar gekry. (onhoorbaar 01:02) daai tyd, die ou dae … saam met Ma en Pa, maar net, gaan net water haal

En het Antie skoolgegaan?

Nee, ek het net skoolgegaan tot sub A toe, daai tyd is ek uit.

Kan Antie enige stories onthou van die rivier? Hoe’t die mense gesê, wat bly daar in die rivier? Ken Antie miskien sulke stories?

Stories van die rivier wat daar bly?

Ja.

Ek is gesê daar bly waternôientjies. Maar ons het dit nie geglo, ons het Sondae geloop swem.

Wat sê hulle wat maak dié?

Ons vat vir my in die berg (?? onhoorbaar 01:42)

En vertel vir ons hoe Antie-hulle gejag het, of spookstories … Ken Antie miskien nog spookstories?

Nee, ek ken nie spookstories nie.